• BEHOUD VAN LADING
  • PARALLELE PLATE ELEKTRIESE VELDSTERKTE BY ‘N PUNT IN ‘N ELEKTRIESE VELD E=
  • Faktor SI – voorvoegsel Simbool
  • Coulomb se wet




    Download 118.31 Kb.
    Sana25.03.2017
    Hajmi118.31 Kb.
    #2529




    Elektrostatika



    Naam: _______________________________

    Jou Selnommer:________________________

    Jou e-posadres: ________________________


    COULOMB SE WET

    Coulomb se wet: Die elektrostatikese krag tussen die twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die ladings.

    Elektriese kragveld rondom ladings veroorsaak ‘n krag.


    F= elektrostatiese krag (N)

    Q= die lading (C)

    K=Coulomb se konstante (99N.m2.C-2)



    BEHOUD VAN LADING

    Lading kan nie geskep of vernietig word nie, dit kan net oorgedra word.


    ELEKTRIESE VELD

    Dit is die gebied rondom ‘n lading voorwerp waarin ‘n ander lading voorwerp ‘n krag sal ondervind.


    E=k
    PUNTLADINGS



    ONGELYKSOORTIGE LADINGS GELYKSOORTIGE LADINGS





    PARALLELE PLATE



    ELEKTRIESE VELDSTERKTE BY ‘N PUNT IN ‘N ELEKTRIESE VELD

    E=
    F= eletrostatiese krag (N)

    q= lading wat krag ondervind (C)



    E = Elektriese veldsterkte (N.C-1 of V.m-1)


      • SI eenhede:



    Faktor

    SI – voorvoegsel

    Simbool

    106

    Mega-

    M

    103

    Kilo-

    k

    10-3

    Milli-

    m

    10-6

    Mikro-

    μ

    10-9

    Nano-

    n

    10-12

    Piko-

    p




    Bladsy van



    Download 118.31 Kb.




    Download 118.31 Kb.